Posted on October 22nd, 2007 at 2:36am —
2 Comments
(Add)
Posted on July 27th, 2007 at 6:26am —
2 Comments
(Add)
Posted on July 5th, 2007 at 7:06am —
2 Comments
(Add)
© 2008 Created by Jay Cross on Ning. Create your own social network
Comment Wall (20 comments)
You need to be a member of Internet Time to add comments!
Join this network
Hx
Afrikaans is my tweede taal - oftewel my ander eerste taal, aangesien my opvoeding in altwee engels en afrikaans) gelyk is. Na 8 jare se ontbruik is dit egter heelwat verroes!
In my laaste twee jaar op skool en my eerste jaar op universiteit moes ek Afrikaans-Nederlands neem - dit was moeiliker as wat ek verwag het. Dis toe wat ek ontdek het hoe ver uitmekaar die twee tale getrek het. Toe ontmoet ek jare later 'n Flaamse meisie van Belgie, en dit val ons by dat ons mekaar heel goed kan verstaan. Binne minute het ek beter klaar gekom met haar taal as wat ek na drie jare bereik het met Nederlands! Die ooreenstemming was verassend aangesien die geskiedeniste so totaal afgesonder is.
http://www.jarche.com/?page_id=1202
I have to make it more prominent on my next design upgrade.
View All Comments